SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

Geleentheid duisend op toeriste roete deur Meiringspoort - N12 Oudtshoorn - Tuinroete.

Ongelooflike geleentheid vir die entrepreneur vol lewenslus en met n visie vir die toekoms. Die huidige eienaar bedryf die Supermark al vir 36 jaar en staan nou op aftrede. Gryp vandag hierdie seldsame geleentheid aan met albei hande. Die enigste Supermark in De Rust onder die vlagsikp van Mikro OK Value gelee op 'n hoekerf (1 487 m2) in die hoofstraat. Meiringspoort is die enigste roete om te volg vanaf Beaufort Wes na die Suide - De Rust.

Die Supermark bestaan uit die alom bekende Slaghuis (bekend vir die maak van Boere wors), gewilde Deli, Dranklisensie en die Supermark self.
Die hoofgebou is 605 m2, bergingskamer vir koue produkte 51 m2, en stoorkamer 144 m2. Baie goed beveilig met diefwering en n alarmstelsel. n OTM vir gerief van kliente.

Alle geboue op perseel plus die toebehore vorm deel van hierdie koop. Voorraad is nie by koop ingesluit nie.

Wees verseker van Property Shop se bystand om alle knelpunte uit die weg te ruim en hierdie transaksie seepglad te laat verloop tot die end.

Features

0
0
Zoning:
Commercial
Interior
Air Conditioning
Yes
Power 3 Phase
Yes
Sizes
Floor Size
800m²
Land Size
1,487m²
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Retails for sale in De Rust, Oudtshoorn.

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Property Shop website is accurate and up to date, Property Shop makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.